Back to Duty Ref

Duty Ref 545 - Joey Klaaste-Salmans

E-mail Print
Selected Article image

Joey Klaaste-Salmans, former top panel referee in South Africa, the chairman of the Western Province Referees' Society and our expert on primary school laws, answers a reader's question.

Name: Reynold Simonse

Question: Hi. Kan jy my help met die o/13 reëel? As 'n drie gedruk word tussen die 3-meter lyn en die 13-meter lyn is die doelskop op die 13-meter lyn, of waar is dit?

Dankie

Joey Klaaste-Salmans: Dis in lyn met die plek waar die drie gedruk is.

Dit waarna jy verwys is vir die o/10s en o/11s.

Groete.

Joey 

Ask the duty referee

* = required fields.

*
*
*
*
outsurance.co.za advert